Free Delivery for orders over R1500
Sale!

Wat Adam my van Seks geleer het

R50.00

Or split into 4x interest-free payments Learn more
Quantity:
Categories

Key Features

Wat Adam my van Seks geleer het van Timothy Kieswetter

Kan ‘n Christenman sy seksualiteit geniet sonder om sy geloof prys te gee?
Wat Adam my van seks geleer het beantwoord hierdie vraag.

Die woord seks en seksualiteit maak die meeste van ons ongemaklik, veral as dit in dieselfde konteks as die Bybel en Christenskap gebruik word. Baie mans sukkel om hul seksualiteit en Christenskap bymekaar te bring sonder om daaroor skuldig te voel.

Hierdie boek kyk na Bybelkarakters vanuit ʼn heeltemal nuwe oogpunt om te sien watter lesse aangaande seksualiteit ons van hulle kan leer. Vanaf Adam wat deur Eva se kaal-lyfie betower was tot Jesus wat owerspel vergewe het. Jy gaan lees van Abraham se lae libido, Simson se hoë libido, Ruben wat verlief op ʼn cougar was en Dawid se sekskapades. Jy gaan ook lees van Solomo wat ʼn duisend vrouens gehad het tot en met Paulus wat eerder glad nie wou trou nie. Hierdie boek raak alle seksuele onderwerpe aan waarmee die moderne man vandag mee gekonfronteer word. Dit sal jou insig gee in jou eie seksualiteit en hoe om dit te kan geniet en uit te leef soos God dit oorspronklik bedoel het

We use a courier service for delivery. There is no Lola Montez Branding on the external packaging whatsoever.

Watch our video or Learn more

Wat Adam my van Seks geleer het van Timothy Kieswetter

Kan ‘n Christenman sy seksualiteit geniet sonder om sy geloof prys te gee?
Wat Adam my van seks geleer het beantwoord hierdie vraag.

Die woord seks en seksualiteit maak die meeste van ons ongemaklik, veral as dit in dieselfde konteks as die Bybel en Christenskap gebruik word. Baie mans sukkel om hul seksualiteit en Christenskap bymekaar te bring sonder om daaroor skuldig te voel.

Hierdie boek kyk na Bybelkarakters vanuit ʼn heeltemal nuwe oogpunt om te sien watter lesse aangaande seksualiteit ons van hulle kan leer. Vanaf Adam wat deur Eva se kaal-lyfie betower was tot Jesus wat owerspel vergewe het. Jy gaan lees van Abraham se lae libido, Simson se hoë libido, Ruben wat verlief op ʼn cougar was en Dawid se sekskapades. Jy gaan ook lees van Solomo wat ʼn duisend vrouens gehad het tot en met Paulus wat eerder glad nie wou trou nie. Hierdie boek raak alle seksuele onderwerpe aan waarmee die moderne man vandag mee gekonfronteer word. Dit sal jou insig gee in jou eie seksualiteit en hoe om dit te kan geniet en uit te leef soos God dit oorspronklik bedoel het

Customer reviews

0.0
Rated 0.0 out of 5
5 star0%
4 star0%
3 star0%
2 star0%
1 star0%

Sizing

SIZE

BUST

WAIST

HIP

UPPER ARM

S

79CM

59CM

90CM

24.5CM

81CM

63CM

94CM

26CM

M

85CM

67CM

98CM

28CM

89CM

71CM

102CM

30CM

L

94CM

76CM

107CM

32CM

99CM

81CM

112CM

34CM

XL

105CM

XXS

XXS

XXS

111cm

93cm

124cm

38cm

How to measure

BUST

Measure over the fullest area of your bust & straight around your back

Waist

Measure around the narrowest part of your waist line - above your belly button & below your rib cage.

Hip

Measure around the fullest part of your hips approximately 23cm below your waist.

38cm

Circumference of bicep/upper arm

Wat Adam my van Seks geleer het

All reviews

0 customer reviews
5 star0%
4 star0%
3 star0%
2 star0%
1 star0%

Write Your Review

Wat Adam my van Seks geleer het
Function
Function

Sign up for our newsletter

Sign up and be the first to learn about new products, specials, tips and techniques.